Emma Hartley (regs) van die Hoërskool Swartland het Donderdag (19 Januarie) aan die Boland-somerligabyeenkoms by Dal Josafat deelgeneem en die eerste plek in die 5000 m ope vir vroue behaal.Elri Coetzee het ’n derde plek in dieselfde item behaal asook ’n derde plek in die 800 m vir meisies o.16.Foto: Facebook/Hoërskool Swartland

Credit: SYSTEM

Emma maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article