Die Hoërskool Robertson se leerlingraad asook hul drie gr.12-VRL-lede het verlede Vrydag (20 Januarie) op die skool se jaarlikse leerlingraadkamp na De Doorns vertrek. Dit was ’n kamp waartydens die leiers van die skool mekaar beter kon leer ken. Die leerders het onder andere ’n eiertoets gedoen, ’n proekompetisie gehou en braaipasteie met ’n paar interessante bestanddele gemaak.


Robertson hou leierskapkamp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article