Parsseisoen is in volle gang in die Swartland. Bosplaas van Abrie Santen het Maandagoggend druiwe aan Riebeek Valley Wine Co. gelewer. Die kelder kan tot 1 000 ton per dag verwerk. Lees ook berig op bl.3. Foto: Samuel Walters


Tonne druiwe gelewer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article