Die Hoërskool Montagu het op 21 Januarie aan die jaarlikse Arende-afslaantoernooi vir eerste spanne by die Hoërskool Strand deelgeneem. Van links as deel van Hoërskool Montagu se o.19 A-tennisspan is Nicholas Brunnings, Jacobus Beukes, Corli Gous, Nina Beukes, Jaylin Joka, Mikayla Theron, Henko Nel, en Franco Stemmet.

Credit: SYSTEM

Montagu neem deel aan afslaantoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article