Ela Meiring (20) van Klaasvoogds naby Robertson het op 25 Februarie aan die Cango Marathon deelgeneem en die roete in 03:29:53 voltooi. Meiring was die 20ste vrou wat klaargemaak het.


Ela maak haar merk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article