Die Langebergstreek is die afgelope naweek deur erge reënval getref en sowat 80mm reën is sedert Vrydag (3 Maart) gemeet. Hierdie rivier op die Zevenbergen-plaas tussen Robertson en McGregor oorstroom amper sy walle danksy die massas water wat neergesak het. Foto: Paul Marais

Credit: SYSTEM

Riviere vol ná goeie reën

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article