Altesaam 15 mense het onlangs ’n twee dae lange Emergency First Responder (EFAR)-noodhulpkursus in Riebeek-Wes bygewoon en suksesvol voltooi. Die kursus is deur Nathan Pieters en Raeez Moses (agter) van EMS in samewerking met EMCT-Emergency Medicine Cape Town aangebied. Van links is Anna Nobangel, Balalwa Mayaba, Sanna Meintjies, Sarah Markus, Daniel Wessels en Merline Fortuin. Nie almal kon teenwoordig wees met die uitdeling van die sertifikate nie.


Inwoners opgelei om eerste op toneel noodhulp toe te pas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article