In die berig “Drie konstabels beseer”, wat op 28 Februarie 2023 in Gazette verskyn het, word verwys na ’n Ford Ranger-bakkie wat teen die polisievoertuig gebots het. Volgens inligting het die Ford Ranger-bakkie nié die botsing veroorsaak nie.

Vroeër is wel berig die polisievoertuig het blykbaar ’n ander voertuig agternagesit toe dié botsing op die N7-snelweg buite Malmesbury gebeur het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article