McGregor Primêre Skool het ’n geskenk aan Paul Savage (heel regs) oorhandig om dankie te sê vir die sweetpakke wat hy aan die skool geskenk het. Bo staan die skoolhoof, Garth Jones, saam met van die gr. 2- en gr. 3-leerders in die nuwe drag.

Credit: SYSTEM

LEERDERS PRONK SOOS POUE IN BLOU

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article