Christo Saunders, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Robertson, het op 11 Maart ’n 50-KM-fietsry-wedloop by die Kula Run and Ride op DIE Ashton-wynplaas voltooi en goed gevaar.


Robbie-leerder trap stof

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article