Die Hoërskool Swartland se o.19A-netbalmeisies het van 8 tot 11 April aan die Fair Cape Six Gun Grill Super Schools-netbaltoernooi by La Rochelle in die Paarl deelgeneem.
Die uitslae was soos volg:Dag 1:
Wen 25-16 teen Paarl Girls High Invitational
Wen 29-13 teen HS Strand
Wen 30-14 teen HS Melkbostrand
Verloor 16-29 teen HS Parel ValleiDag 2:
Wen 28-6 teen Kings College
Wen 21-19 teen Worcester Gimnasium
Wen 39-6 teen HS Montana (Worcester)Dag 3:
Wen 45-6 teen HS Edgemead
Wen 23-19 teen La Rochelle Invitational
Die meisies was tweede in die Six Gun Grill-liga naas HS Parel Vallei.




