Die Môreson United-dominoklub van Robertson het ’n domino-toernooi op 29 April gereël. Die span wat die klubs laat les opsê en die toernooi gewen het, was die F1-dominoklub (op die foto), ook van Robertson. Die Cousins-dominoklub was die naaswenners en Môreson United was derde.

Credit: SYSTEM

Robertson-dominoklubs haal uit en wys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article