Die Hoërskool Swartland se dramaleerders het vroeër in Mei by die Shakespeare School’s Festival opgetree met twee produksies – A Midsummer Night’s Dream en Taming of the Shrew. Die skool het die leerders geprys wat “nagte om gerepeteer het om twee baie suksesvolle produksies op die planke aan te bied” en bedank die drama-onderwyseres Marzane Horn vir haar tyd en kreatiwiteit asook Lanthe de Clerk (beligting) en Adriaan Reyneke (klank).


twee puik Shakespeare-produksies op die planke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article