Twee van die Hoërskool Bonnievale se o.17-rugbyspelers, Luvo Mhlambeli en Tadéan Barkley (albei gr. 10) en hul afrigter, Rian Boshoff, het Môreson-grondverskuiwers besoek om hulle te bedank vir die rugbyspan se spoggerige nuwe o.17A-rugbytruie. Van links is Mhlambeli, Werner Honing (van Môreson-grondverskuiwers), Boshoff, Christiaan Visser (van Môreson-grondverskuiwers) en Barkley.


Hoërskool Bonnievale sê dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article