Mandri Sutherland van Hello Sussa-faam het haar gewilde eenvroustuk Vrou Ens na die verhoog van die Hoërskool Swartland gebring. Vrou Ens word tans oor die land heen opgevoer met vertonings wat in Julie voortduur. Van links staan Jeandré Hammond, Mandri Sutherland, Loren Weidenman, Diani Postma en Blanche Germishuizen, wat die geleentheid saam bygewoon het. Foto: Charlotte Lesch


‘Vrou Ens’ uiters gewild

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article