Die personeel van die Hoërskool Dirkie Uys het Woensdag 14 Junie saamgespan en 25 “bottels van hoop” gepak om aan ’n plaaslike instelling wat dit in die gemeenskap aan behoeftige families uitdeel, te skenk.


‘Bottels van hoop’ geskenk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article