Die Hoërskool Swartland se skaakspan het Saterdag 10 Junie in Riebeek-Kasteel aan die Weskus-laerskole se topskole-skaakkampioenskap deelgeneem en die tweede plek ingeneem. Van links is Craig McQuire, Wian Cotter, JP Visser, Perusha Maarman, Zandrè Schultz en Stefan du Plessis.


Naaswenners in weskus-skaakkampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article