Keisha Petersen (middel) van die Hoërskool Swartland, het in Mei die voorreg gehad dat nie net haar gedig, “Area Code 7300”, in die Heritage Travel-tydskrif gepubliseer is nie, maar ook om dit tydens die Suidoosterfees by die Kunstekaap voor te lees. Saam met haar is die tydskrif se stigters, Stef en Jamile de Koker.


nuwe digter op die horison

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article