Met die wintervakansie op hande is, word talle nasionale skole-rugbytoernooie landswyd aangebied. Drie leerders van Hoërskool Robertson is in die o.18-Cravenweekspan opgeneem. Hulle is van links, Petrie van Dyk, Petrus Coetzee, en Helgard Bruwer. Jeraldo Davids van Langeberg Sekondêre Skool (ook in Robertson) is ook in die o.16-Grant Khomo-week opgeneem. Teen druktyd was sy foto nog nie beskikbaar nie.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Langeberg-leerders in Cravenweekspan opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article