Die Môreson United-dominoklub van Robertson het op 23 Julie teen die Môreson Young Generations-dominoklub, ook van Robertson, gespeel en die stryd met 77-67 verloor. Môreson United het egter goed begin en in die eerste ronde met 39-25 voorgeloop, maar tweede viool gespeel toe Môreson U.G. die eindronde gewen het. Links pronk die Môreson Young Generations met hul wentrofee.

Credit: SYSTEM

Domino-klubs TAKEL MEKAAR

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article