Die Hoërskool Montagu het gasheer gespeel tydens ’n sportdag teen Hoërskool Overberg van Caledon. Die o.19A-netbalspan het 32-29 gewen terwyl die eerste rugbyspan 28-26 gewen het. Die o19A-hokkiedogters het 1-0 gewen terwyl die seuns 3-1 verloor het. Die skaakspan het 5-0 gewen. Hier verskyn die eerste-netbalspan.

Credit: SYSTEM

Montagu laat stof in Overberg se oë

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article