Die jaarlikse Swartland-kleingraan -ontwikkelingsgroep (SKOG) se inligtingsdag, waartydens verskeie stalletjies, inligtingsessies en proewe besigtig kon word, het met groot sukses op 24 Augustus by die Wes-Kaapse departement van landbou se proefplaas, Langgewens buite Malmesbury plaasgevind.

Koringproewe by vanjaar se SKOG-inligtingsdag op Langgewens-proefplaas buite Malmesbury.

Vanjaar se inligtingsdag, aangebied deur die Swartland Kleingraan Ontwikkelingsgroep, beter bekend as SKOG, het ’n rekordgetal produsente en studente by die Langgewens-proefplaas buite Malmesbury verwelkom. Volgens Gert Conradie van die Wes-Kaapse de

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article