Die Goue Aar-tehuis vir bejaardes in Malmesbury het ’n geldinsameling gereël met Amore Bekker van RSG-faam as spreker. Amore het ’n saal vol mense geboei met haar vertelling oor engele asook die lewe saam met haar Griekse kêrel. By haar op die foto is Mary-Joyce Damonse van Malmesbury, wat gefassineer is deur die verwysings na engele.

Credit: SYSTEM

Bejaardes luister na amore

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article