Madré Moore en Jani Visagie van die Hoërskool Swartland het hul graad 3- en graad 4- Unisa-klavier- praktiese eksamen onderskeidelik gespeel en albei met meriete geslaag.


vingers gly oor die note

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article