Die Malmesbury-fietsryklub het Vrydagoggend (15 Desember) sy “treat ride”, gereël deur Elishia Drotschie, gehou, waartydens hulle drie plase in die Paardeberg besoek en altesaam 46 geskenke aan kinders uitgedeel het. Drotschie sê sy probeer dit ’n jaarlikse instelling maak. “Die dankbare kindergesiggies is die hoogtepunt van ons Kersseisoen!” vertel sy.


Dankbare kindergesigte hul hoogtepunt

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article