Hier is twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.

Die onderste raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die boonste meer op beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal volgende jaar in die eerste Gazette van die nuwe jaar verskyn.. Gazette plaas gereeld twee nuwe Sudoku-raaisels. Onder is die ant­woorde van die vorigekop­krap­pers. Lekker kopkrap!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article