Die vervoer van landbouwerkers het verlede week weer onder die vergrootglas gekom ná die dood van drie seisoenwerkers in ’n ongeluk verlede Dinsdagoggend (12 Desember) op die Occultdale-pad by Cape Farms naby Philadelphia. INLAS: Een van die oorledenes se werkskoene lê in die pad. Berig op bl.2. Foto’s: Theo Jeptha


Trok

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article