Die Swartland-veteraneklub het sy jaarlikse ploegdag die afgelope Saterdag (25 Mei) op Pieter Visser (Tip Trans) van Moorreesburg se grond by Abbotsdale net buite Malmesbury aangebied. Versamelaars van veteraantrekkers en plaasgereedskap het die geleentheid gekry om hul masjinerie en toerusting uit te toets. Die klub pronk deesdae met sowat 76 lede. Die veterane het geploeg en sowat 10ha se koring is boonop gesaai. Volgens Freddie Truter, voorsitter van die Swartland-veteraneklub, het sowat 300 besoekers die dag saam kom geniet Hy het vanjaar se ploegdag as ’n groot sukses bestempel.
Ploegdag ’n groot sukses

Ploegdag ’n groot sukses

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Swartland-veteraneklub lok talle met tweede liggierit
Die Swartland-veteraneklub het die afgelope Saterdagaand (7 Desember) groot vreugde na die inwoners van Malmesbury…
by
Swartland Gazetteon
-

Talle nuwes aan jukskei blootgestel
Moorreesburg Jukskeiklub het Saterdag (20 April) sy jaarlikse opedag met groot sukses aangebied.
by
Swartland Gazetteon
-

Kuddekompetisie beïndruk baie
Die skaapstudiegroep van Agri Malmesbury se Kudde-evalueringsdag het die afgelope Vrydag met groot sukses vir…
by
Swartland Gazetteon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
