Dit is weer tyd vir die jaarlikse interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool, wat hierdie Saterdag (17 Augustus) in Wellington plaasvind. Hugenote Hoërskool is vanjaar die gasheer. Die rosettemeisie Avril Waneburg (Mej. HSS 2024) en die eerstespanrugbykaptein, Kallie Boutsikaris, is gerat vir die naweek se aksie. Lees die kapteinsboodskappe en sien eerstespanwedstrydtye op bl. 6. Foto: Ernest Kilowan


Interskole-aksie dié Saterdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article