Die Swartlandskou in Moorreesburg se skoukoningin en haar twee prinsesse is die afgelope Vrydagaand by ’n spoggeleentheid aangewys. Merisa van der Merwe (middel) is as vanjaar se skoukoningin gekroon, terwyl Tania Beukes (regs) as eerste prinses en Maronel Groenewald (links) as tweede prinses aangewys is. Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September die 90ste keer by die skouterrein plaas. . Lees meer oor die skou se aanbiedinge op bl. 8.Foto: Daniela Louw van Daniela Photography


Skoukoningin en prinsesse gerat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article