Danica du Toit en Eudrich Huysamen het saam die Hoërskool Swartland se matriekafskeid op 19 September bygewoon. Foto: Liza du Toit


’n Hoogtepunt op matrikulante se sosiale kalender elke jaar is die matriekafskeid, met die uitsondering van die Covid-19-pandemietydperk.

Talle matrieks in die Swartland het dus onlangs hul skooluniforms vir deftige pakke en stylvolle rokke vir dié swierige geleentheid verruil.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article