Steynville Sekondêr se o.19A-rugbyspan het onlangs hul rugbyseisoen met drie bekers afgesluit – die Boland-SuperSpar-toernooi-beker, die Piketberg-beker en die interskole-beker. Die skool bedank die afrigters en span asook al die ondersteuners en borge.


Steynville Sekondêr se o.19A-rugbyspan se beker(s) loop oor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article