Carli de Klerk het verlede Saterdag (6 April) haar 50ste wedstryd vir die o.19A-meisieshokkiespan van die Hoërskool Dirkie Uys gespeel. Voor van links staan die skoolhoof, Hein Gunter, haar ma, Xenia Karpakis, Carli, haar pa, Jacques de Klerk, Helen Halvorsen (afrigter) en haar suster Nienke de Klerk. Agter haar is haar spanmaats.

Credit: Maryke Swart

50ste wedstryd vir haar span gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article