Altesaam 15 lede uit die Darling-gemeenskap is op 2 Februarie amptelik as die Community in Blue-taakmag ingesweer. Die Community in Blue-lede sal in die toekoms die plaaslike polisie in alle optredes bystaan.

Credit: SYSTEM

15 plaaslike inwoners as taakmaglede ingesweer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article