Sterk Junior Bokke-span aangewys vir Wêreldrugby o. 20-kampioenskap in Italië

Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het vyf spelers ingesluit wat vir die tweede keer aan die Wêreldrugby o.20-kampioenskap in Italië sal deelneem, met slot Riley Norton wat as kaptein behou word … Continue reading Sterk Junior Bokke-span aangewys vir Wêreldrugby o. 20-kampioenskap in Italië