WOW Spelkompetisie - Hoërskool Jim Fouché presteer
WOW Spelkompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer

WOW Spelkompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer


WOW Spelkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig.

Die leerders het as volg presteer:

  • Alinca Smit (Graad 10): het ‘n 2de plek behaal
  • Minette Wessels (Graad9): het ‘n 3de plek behaal
  • Kamo Tsoaeli (Graad 9): het ‘n 4de plek behaal

Hierdie drie leerders dring deur na die Provinsiale rondte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article