Hoërskool Witteberg, Bethlehem, vier groot trots met ’n indrukwekkende aantal leerders wat vir die onderskeie TBM-Hoërskolespanne gekies is. Hierdie prestasie bevestig die skool se kriekettradisie en die talent van sy jong spelers.
Geselekteerde Witteberg-spelers:
- TBM O/19A Seuns: Janco Botha, Xander Fourie, WJ Gildenhuys, Dumesani Johnson, Kyle Nel
- TBM O/16A Seuns: Anru Erasmus, Juan du Toit, HJ Eksteen, Carlo Cilliers, Lwazi Mosea, Tian Jordaan, Heino Bruwer
- TBM O/19A Dogters: Leanne Viljoen, Madison Dedekind, Lunay Senekal, Dimpho Ramatlakane
- TBM Barbarians: Heiken Venter, Janco Jooste
Die seunsspanne neem reeds van 21–23 Augustus aan die Vrystaat Platteland-proewe in Welkom deel – ’n geleentheid waar hulle hul vaardighede verder kan bewys.

Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.