Wikipedia Skole skryfkompetisie - Hoërskool Witteberg
Wikipedia Skole skryfkompetisie – Hoërskool Witteberg

Wikipedia Skole skryfkompetisie – Hoërskool Witteberg


Wikipedia Skole skryfkompetisie. Zelke van Zyl, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n fantastiese prys losgeskryf vir Wikipedia. Zelke het Donderdagaand, tydens ‘n prysuitdelingseremonie, Nasionaal ‘n 2e plek in die Wikipedia Skole skryfkompetisie behaal en daarmee prysgeld van R6000 ontvang.

Haar artikel, “”, wat uit 59000 karakters bestaan, word ook aanbeveel vir die voorblad van Wikipedia.

Lees haar artikel hier:

https://af.wikipedia.org/wiki/Die_Slag_van_Biddulphsberg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article