Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Wilgerivier
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier. Van links: Tianè Steyn, Tianè Steyn, Susan Fourie, Jonè Lange

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier

Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Wilgerivier
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier. Van links: Tianè Steyn, Tianè Steyn, Susan Fourie, Jonè Lange

Vrystaat skole netbal. ‘n Aantal netbalspelers van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het aan die Vrystaat Skole Netbal proewe deelgeneem. ? is gekies vie die onderskeie Vrystaat Skole spanne.

O.18 Span:

  • Tianè Steyn

O.16 Span:

  • Susan Fourie
  • Jonè Lange

O.13 Span:

  • Bella Erasmus
  • Mpumi Ngozo

O.12 Span:

  • Dezi Roodt
  • Dorie Johnson
Van links: Bella Erasmus, Mpumi Ngozo, Dezi Roodt, Dorie Johnson

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://wilgerivierskool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article