Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne - Hoërskool SPS Brandfort
Hoërskool SPS Brandfort Vrystaat Kiewiete. Van links, agter: Mnr. Henco se Wet (afrigter), Brandon v/d Westhuizen, Frikkie Smit, Pieter Bezuidenhoudt, Ras Vermaak, Malan Kriel, Cecil Lee, Franco de Klerk, MJ Wolmarans, Mnr. Flippie Slabbert (afrigter). Voor: Jurie J van Rensburg, Nicholas Bekker, Daniël Botes, Enrique Marais, Brian van Rensburg, Ruben Rautenbach

Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne - Hoërskool SPS Brandfort
Hoërskool SPS Brandfort Vrystaat Kiewiete. Van links, agter: Mnr. Henco se Wet (afrigter), Brandon v/d Westhuizen, Frikkie Smit, Pieter Bezuidenhoudt, Ras Vermaak, Malan Kriel, Cecil Lee, Franco de Klerk, MJ Wolmarans, Mnr. Flippie Slabbert (afrigter). Voor: Jurie J van Rensburg, Nicholas Bekker, Daniël Botes, Enrique Marais, Brian van Rensburg, Ruben Rautenbach

Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne. SPS is super trots op die veertien seuns wat ingesluit is in die Vrystaat Kiewiete spanne: o.19Vrystaat Kiewiete, o.19 Vrystaat Kiewiete XV en die o.16 Vrystaat Kiewiete

  • Brandon van der Westhuizen
  • Frikkie Smit
  • Pieter Bezuidenhoud
  • Ras Vermaak
  • Malan Kriel
  • Cecil Lee
  • Franco de Klerk
  • MJ Wolmarans
  • Jurie J van Rensburg
  • Nicholas Bekker
  • Daniël Botes
  • Enrique Marais
  • Brian van Rensburg
  • Ruben Rautenbach

Die onderskeie weke vind tydens die skoolvakansie plaas in Frankfort en Reitz.

Meer skolenuus: https:///schoolsthatrock.co.za

https://spsbrandfort.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article