Vrystaat Atletiekkampioenskap - Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje


Vrystaat atletiekkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap.

  • Die o. 10 dogters behaal ‘n algehele 1ste plek in die Vrystaat.
  • Die o. 11 dogters behaal ‘n algehele 3de plek in die Vrystaat.
  • Die o. 12 dogters behaal ‘n algehele 1ste plek in die Vrystaat.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article