Ussa-hokkietoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Ussa-hokkietoernooi – Foto: Johanca Burger, Omphile Hendricks en Anna Blom (Kovsies) en in die NWU-span Megan-Lee Myburgh, Ané Janse van Vuuren, Leané McLaren en Germarie Spershott

Ussa-hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Ussa-hokkietoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Ussa-hokkietoernooi – Foto: Johanca Burger, Omphile Hendricks en Anna Blom (Kovsies) en in die NWU-span Megan-Lee Myburgh, Ané Janse van Vuuren, Leané McLaren en Germarie Spershott

Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het.

Tuks met Elné Lourens in hul midde, het NWU met 4 oud-Eende in die eindstryd geklop.

Toe die NWU vroeër die week teen Kovsies gespeel het, was daar sewe oud-Oranjeniete op die veld. Johanca Burger, Omphile Hendricks en Anna Blom (Kovsies) en in die NWU-span Megan-Lee Myburgh, Ané Janse van Vuuren, Leané McLaren en Germarie Spershott.

Gyster van Schalkwyk, Oranje se o.18A-breier, was ‘n hulpafrigter van Kovsies wat vyfde geëindig het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article