Inge Wessels, van Hoërskool Upington, is verkies as Kaptein van die Onder 16 Noordkaap Platteland Hokkiespan. Sy is beslis `n aanwins vir die span en `n besondere leier. Geluk en sterkte met julle wedstryde. Ons is trots op jou prestasie.

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.