UNISA Graad 1 Musiekteorie - Hoër Meisieskool Paarl
UNISA Graad 1 Musiekteorie – Hoër Meisieskool Paarl

UNISA Graad 1 Musiekteorie – Hoër Meisieskool Paarl


UNISA Graad 1 Musiekteorie. Vier laerskoolleerders van Hoër Meisieskool Paarl het aan die einde van 2024 hul UNISA Graad 1 Musiekteorie eksamens afgelê.

Olivia Hudson, Anye Brink, Grethe Viljoen en Luyah Hansen het almal met onderskeidings geslaag.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article