TUT Top 14 Atletiek - Hoërskool Sentraal presteer uitstekend
TUT Top 14 Atletiek – Hoërskool Sentraal presteer uitstekend

TUT Top 14 Atletiek – Hoërskool Sentraal presteer uitstekend


TUT Top 14 Atletiek. Tydens die gesogte TUT Top 14 Atletiekbyeenkoms het Hoërskool Sentraal se atlete uitstekende prestasies behaal:

  • Jayden Parkin het ’n eerste plek in die 110m hekkies verower.
  • Mienka de Kock het ’n derde plek in die 400m sowel as die 100m hekkies behaal.
  • Anje de Kock het ’n derde plek in die 90m hekkies en ’n vierde plek in die 300m hekkies verwerf.

👏 Hartlik geluk aan hierdie drie atlete wat die Tralies met trots verteenwoordig het!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article