TSA Toernooie - Hoër Meisieskool Bloemhof skitter
TSA Toernooie – Hoër Meisieskool Bloemhof skitter

TSA Toernooie – Hoër Meisieskool Bloemhof skitter


TSA Toernooie. 🎾 Hoër Meisieskool Bloemhof-tennistrots!

Die Bloemhof-dogters het hierdie vakansie die tennisbane laat brand met uitstaande prestasies by verskeie TSA-toernooie. Hulle harde werk en deursettingsvermoë het weer bewys dat HMS Bloemhof ’n krag is om mee rekening te hou!

American Express Vrystaat Super 8 – Bloemfontein

Dogters o.16:

  • Ella Jonker – Enkels Kampioen
  • Lisa Jonker – Dubbels Kampioen en 5de in enkels
  • Julia de Lange – 24ste in enkels

SA Nasionale Kampioenskappe – Bloemfontein

Dogters o.16:

  • Charlotte Bouwer – Enkels én Dubbels Kampioen
  • Ella Jonker – 3de in enkels
  • Lisa Jonker – 8ste in enkels
  • Lisa & Ella – Semi-finaal in dubbels

Dogters o.18:

  • Milla Kotze – Dubbels Kampioen en 5de in enkels

🌟 Baie geluk aan elke speler! Julle passie, vasbyt en span-gees maak HMS Bloemhof ongelooflik trots. Hierdie prestasies is nie net oor trofeë nie – dit wys die ware Bloemhof-gees: uitnemendheid, trots en deursettingsvermoë.

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hmsbloemhof.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article