Tralies Netbal. Tralie-netbal het afskeid van die graad 12 spelers geneem. Daarmee het hulle ook ‘n afsluitingsfunksie van 2022 gehou.

Spelers van elke ouderdomsgroep het toekennings vir die volgende ontvang: beste doel, beste senterbaanspeler, beste verdediger en beste vordering.

Tralie netbal sien baie uit na die 2023 seisoen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article