Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste.

TIANE BEZUIDENHOUT 1

Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik by talle gemeenskapsprojekte betrokke en presteer ook in ringbal.

Ondersteun vir Tiané deur die amptelike “Miss High School SA”-blad te besoek, af te ‘scroll’ tot by haar foto en hom te ‘like’!

TIANE BEZUIDENHOUT 2

Sy neem in Desember 2017 aan die finaal in Sandton deel! Baie sterkte! #nellietrots #nellieguts

 

Sien ook haar eie FB-blad vir die geleentheid: https://www.facebook.com/tianebezmisshighschoolsasemifina…/…

 

 

Maar die belangrikste is om hier vir haar te stem deur haar foto te ‘like’:

https://www.facebook.com/misshighschoolsa/

TIANE BEZUIDENHOUT 3

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article