Die Swem se Jaarlikse Prysuitdeling was gehou op 12 Julie 2016.

Baie geluk aan ons Uppies swemmers, sterkte met jul voorbereiding vir die volgende seisoen.

FOTO HEEL BO:

Teliza Zaaiman ontvang ouderdomsbeker 0/15 – 0/16 dogters

Alice Maritz ontvang ouderdomsbeker 0/17 – 0/18 dogters

Francois du Plessis ontvang ouderdomsbeker 0/14 – 0/15 seuns

Lorraine Groenewald ontvang ouderdomsbeker 0/14 – 0/15 dogters

SWEMPRYSUITDELING ALLE DEELNEMERS UPPIES

FOTO BO:

Alle Uppies wat sertifikate ontvang het vir Deelname aan swem vir Swemseisoen 2015-2016

Teliza Zaaiman

Francois du Plessis

Alice Maritz

Inge Wessels

Juan Steenkamp

Jessi Wessels

Lorraine Groenewald

Lisa-Mari Groenewald

Henru Ekkerd

SWEMPRYSUITDELING SENIOR VICTOR EN VITRIX LODURUM UPPIES

FOTO BO

 

Francois du Plessis en Alice Maritz ontvang Senior Victor en Victrix Ludorum.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article