Streeks- en Provinsiale Sportspanne - Hoërskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne – Hoërskool Hartswater

Streeks- en Provinsiale Sportspanne – Hoërskool Hartswater


Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van Hoërskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek deel aan die GW-proewe te Kimberley.

Rugby

  • Rico Deysel
  • Fran-Roe van Loggerenberg
  • Janco Moolman
  • Dirkie McKenzie neem hierdie naweek deel aan die GW-proewe te Kimberley.

Netbal – Hierdie meisies is gekies om deel te wees van die Frances Baard spanne. Hulle is nou deur na die finale Noord-Kaap proewe wat hierdie naweek in Prieska plaasvind.

O.13

  • Remofilwe Melato

O.14

  • Tshwetso Mocumie
  • Tiana Wentzel

O.16

  • Tasmia Basson
  • Jaminah Hartzenberg
  • Tshegofatso Modise

O.17

  • Fergalicious Boekhouer
  • Simoné Fourie
  • Pulane Motaung
  • Raldine van Wyk

O.18

  • Kayla Brown
  • Vuyokazi Diamond
  • Tamia Kern
  • Goratileone Letsholo
  • Ladine van der Merwe

Hokkie

  • Akeelah September is gekies om deel te wees van die Noord-Kaap hokkiespan.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hshartswater.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article